Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
25 April 2008
Naby watter dorp in Kwa Zulu Natal is die Mighty Men's Conference die afgelope naweek gehou?
A: Weenen
B: Greytown
C: Kranskop

Watter WP-rugbyspeler was die Stormers-flank Francois Louw se oupa?
A: Jan Pickard
B: Haas Schoeman
C: Tiny Naudé

Watter Nieu-Seelandse krieketspeler het 158* in die eerste wedstryd van die Indiese Premierliga aangeteken?
A: Daniel Vettori
B: Stephen Fleming
C: Brendan Mc Cullum

In watter land is die sangeres Nadine van haar persoonlike besittings beroof?
A: België
B: Nederland
C: Duitsland

Teen watter span het die Sharks hul eerste Super 14-rugbywedstryd van die seisoen verloor?
A: Brumbies
B: Waratahs
C: Blues

Aan watter sanger het pres. Thabo Mbeki vandeesweek 'n nasionale orde toegeken?
A: Bono
B: Peter Gabriel
C: Harry Belafonte

Vir watter Super 14-span het die Stormers-losskakel Tony Brown voorheen rugby gespeel?
A: Hurricanes
B: Highlanders
C: Blues

In watter land gaan die web-enseklopedie Wikipedia glo in boekvorm gepubliseer word?
A: Duitsland
B: Frankryk
C: Italië

Watter sportnutsvoertuig in Nissan se reeks is pas deur 'n nuwe model vervang?
A: Pathfinder
B: X-Trail
C: Murano

Watter Suid-Afrikaanse krieketspeler is deur Indiese doeanebeamptes terug huis toe gestuur?
A: Herschelle Gibbs
B: Robin Peterson
C: Loots Bosman

Van watter legendariese rolprent is 'n musiekspel onlangs bekendgestel?
A: Gone with the wind
B: Casablanca
C: Ben Hur

Watter voormalige Springbok-en Blou Bul-rugbyspeler het 'n ooreenkoms met 'n veiligheidsfirma bereik nadat hy 'n gebou uit woede beskadig het?
A: Naas Botha
B: Joost van der Westhuizen
C: Uli Schmidt

In watter land is 'n priester wat 'n vlugrekord met 1 000 ballonne wou opstel, deur die wind weggewaai?
A: Chili
B: Argentinië
C: Brasilië

Aan watter universiteit was prof. Kevin Rochford, wat verlede week vermoor is, verbonde?
A: Kaapstad
B: Johannesburg
C: Rhodes

Watter rock-kitaarspeler is tot drie jaar korrektiewe toesig gevonnis weens dronkbestuur?
A: Eddie van Halen
B: Richie Sambora
C: Keith Richards

Watter Afrikaanse sanger was die afgelope week in 'n motorfietsongeluk betrokke?
A: Mel Bothes
B: Thys die Bosveldklong
C: Mathys Roets

Vir watter Engelse graafskap gaan Shaun Pollock binnekort krieket speel?
A: Durham
B: Yorksire
C: Glamorgan

By watter rugbystadion was 'n fotograaf Saterdag by 'n rassevoorval met 'n toeskouer betrokke?
A: Ellispark
B: Loftus Versfeld
C: Nuweland

Wat is die naam van die nuwe kajuit-en-'n half-weergawe van die Mazda BT 50-bakkie?
A: Space Cab
B: Extracab
C: Freestyle Cab

Van watter universiteit gaan dr. Frederik van Zyl Slabbert dalk binnekort kanselier word?
A: Stellenbosch
B: Vrystaat
C: Pretoria



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Al die sportnuus
Klik hier vir al die sportnuus.

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Keer vrees jou om saans uit te gaan?

Ja
Nee
Hang af waarheen



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |