Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
1 Mei 2008
Watter Indiese krieketspeler is uit die plaaslike Twintig20-liga geskors nadat hy 'n spanmaat geklap het?
A: VVS Laxman
B: Harbajhan Singh
C: Virender Sehwag

Watter sanger vertolk die hoofrol in die televisiereeks Song vir Katryn, wat tans op SABC 2 te sien is?
A: Valiant Swart
B: André Swiegers
C: Mathys Roets

Op watter renbaan gaan die laaste A1 Grand Prix-wedren van die huidige seisoen eerskomende naweek plaasvind?
A: Zandvoort
B: Hockenheim
C: Brands Hatch

Vir watter rugbyspan speel Stephan Dippenaar, wat gevang is toe hy teen 184km/h met sy Audi deur 'n snelstrik gery het?
A: Blou Bulle
B: Cheetahs
C: Leeus

Watter rugbyspeler gaan dalk nie vir die Sharks se Super 14-wedstryd teen die Crusaders beskikbaar wees nie?
A: Ruan Pienaar
B: Francois Steyn
C: Bismarck du Plessis

Watter gebied aan die Oos-Rand was die afgelope tyd sonder krag?
A: Edenvale
B: Kempton Park
C: Bedfordview

Saam met watter sanger het Juanita du Plessis die DVD Bring jou hart opgeneem?
A: Theuns Jordaan
B: Kurt Darren
C: Nicholis Louw

In watter land is 'n dorp waar bedelary deur die burgemeester verbied is?
A: Frankryk
B: Duitsland
C: Italië

Watter model in Lotus se reeks is ook nou met 'n enjin met 'n drukaanjaer (supercharger) beskikbaar?
A: Europa
B: Elise
C: Exige

Op watter dorp in Noordwes het drie mense doodgebrand, vermoedelik nadat 'n kers omgeval het?
A: Swartruggens
B: Lichtenburg
C: Zeerust

In watter Afrika-land het die Chinese skip wat wapens na Zimbabwe sou vervoer, die afgelope naweek aangekom?
A: Namibië
B: Angola
C: Mosambiek

Watter instrument het die musikant Eddie Wilkinson, wat verlede naweek oorlede is, hoofsaaklik bespeel?
A: Klavier
B: Kitaar
C: Konsertina

Met watter tipe voertuig het Giniel de Villers aan die Sentraal-Europese tydren deelgeneem?
A: Volkswagen Touareg
B: Mitsubishi Pajero
C: Nissan Patrol

Watter Suid-Afrikaanse lugredery het sy bedrywighede vandeesweek gestaak?
A: Mango
B: Nationwide
C: 1 Time

Watter renjaer se rekord vir die meeste wedrenne word in die Turkse Grand Prix deur Rubens Barrichello verbeter?
A: Jean Alesi
B: Gerhard Berger
C: Riccardo Patrese

Watter omroeper van Jacaranda 94,2 is die aanbieder van die nuwe SABC 2-musiekprogram Sweepslag?
A: Maurice Carpede
B: Clayton Robbeertse
C: Martin Bester

Watter Suid-Afrikaanse sangeres het pas haar jongste album, I know I'm lucky, bekendgestel?
A: Louise Carver
B: Nianell
C: Vicky Sampson

Watter snelbouler het aangekondig dat hy nie meer vir Suid-Afrika gaan krieket speel nie?
A: Charl Langeveldt
B: Dale Steyn
C: André Nel

Vir watter span jaag die jong motorfietsrenjaer Jorge Lorenzo in vanjaar se Moto GP-kampioenskap?
A: Suzuki
B: Honda
C: Yamaha

Op watter Wes-Kapse kusdorp is die nagklub Stones, waar mnr. Heinrich van Rooyen, wat tereg staan op twee aanklagte van moord, 'n platejoggie was?
A: Plettenbergbaai
B: Knysna
C: Sedgefield



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Vuil, vuiler, Pretoria
Die munisipale staking in Pretoria beïnvloed veral vullisverwydering en strate is besaai met rommel en gemors. Kyk na foto's.
Lesers kan hul rommelfoto's foto's instuur na mystorie@beeld.com.


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.


Lente-promosie op vlugte, vanaf R3 900 na Brittanje en R4 100 na Europe (belasting uitgesluit).
Klik hier vir meer inligting

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Hoe voel jy oor zenofobie?

Dis onverskoonbaar
Dis verstaanbaar
Ek dink nie daaroor



 Uitslae
Snaakse foto's
Kyk na snaakse foto's wat deur Beeld-lesers ingestuur is. Lesers kan hul snaakse foto's instuur na mystorie@beeld.com.
Kyk na foto's
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Dié week kan jy 'n foto, video of geselsie oor jou boerboele stuur na troeteldier@beeld.com.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |