Verveeld? Probeer Beeld-speletjies
Oorlogskip, kleiduif-skiet, Tetris, Sudoku en meer...
Beeld
Sexy nuwe Lara
Alison Carroll vlieg die wêreld vol om bemarking te doen vir die speletjie "Tomb Raider: Underworld". Kyk na die video
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
16 Junie 2008
Watter Springbok-rugbyspeler het twee drieë tydens Saterdag se toets teen Walls gedruk?
A: Percy Montgomery
B: Jean de Villiers
C: Ricky Januarie

Wie was die skrywer van The chronicles of Narnia: Prince Carspian, waarvan 'n rolprent pas uitgereik is?
A: C.S. Lewis
B: Robert Louis Stevenson
C: Sir Arthur Conan Doyle

Van watter sanger sien Eli Stone, die hoofkarakter in die gelyknamige televisiereeks, visioene?
A: Cliff Richard
B: Elton John
C: George Michael

Watter span het sy eerste oorwinning tydens vanjaar se Kanadese Grand Prix behaal?
A: BMW
B: Toyota
C: Red Bull

Watter intreevlak-motor word deur 'n eiendomsontwikkelaar as aansporing vir voornemende kopers ingesluit?
A: Kia Picanto
B: Chevrolet Spark
C: Hyundai Atos

Watter modelreeks van Honda is pas deur 'n nuwe generasie vervang?
A: Civic
B: Jazz
C: Accord

Watter rugbyspan se rasieleiers het aangedui dat hulle nie hul kontrak gaan hernieu nie?
A: Cheetahs
B: Leeus
C: Sharks

In watter sepie speel Kosie Schoeman, wat se eerste Unisa-klaviereksamen met lof geslaag het?
A: Egoli
B: 7de Laan
C: Binnelanders

Op watter dorp in Mpumalanga word private dokters verbied om Afrikaans in die provinsiale hospitaal te praat?
A: Volksrust
B: Amersfoort
C: Standerton

Watter gewese mej. Suid-Afrika het pas verloof geraak?
A: Cindy Nell
B: Megan Coleman
C: Jo-Ann Strauss

Watter tennisspeler se rekord van vier agtereenvolgende Franse Ope-titels is deur Rafael Nadal geëwenaar?
A: Jimmy Connors
B: Mats Wilander
C: Bjorn Borg

Op watter dorp in Mpumalanga was daar 'n rasseherrie tydens 'n skolerugbywedstryd?
A: Bethal
B: Witbank
C: Middelburg

Van watter vrouepopgroep is Kelly Rowland, wat die naweek by Sun City opgetree het, 'n lid?
A: Destiny's Child
B: Sugababes
C: Pussycat Dolls

Watter land se sokkerspan het 'n skok-oorwinning oor Italië in die Euro 2008-kompetisie behaal?
A: Portugal
B: Frankryk
C: Nederland

By watter universiteit is drie studente in hegtenis geneem omdat hulle dagga gekweek het?
A: Stellenbosch
B: Pretoria
C: Vrystaat

Aan watter Afrika-land gaan voertuie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag geskenk word?
A: Sentraal-Afrikaanse Republiek
B: Demokratiese Republiek van die Kongo
C: Burkina Faso

In watter hoender-restaurantgroep se advertensies was die vermoorde akteur Tiny Motho Siluma te sien?
A: Kentucky Fried Chicken
B: Chicken Licken
C: Nando's

In watter land in die Midde-Ooste word werknemers van 'n staatsbeheerde maatskappy voor 'n ultimatum gestel om te trou of hul werk te verloor?
A: Irak
B: Afghanistan
C: Iran

Met watter model neem Suzuki aan die Wêreldtydrenkampioenskap deel?
A: SX4
B: Jimny
C: Swift

Met watter Aston Martin-model ry Daniel Craig in die James Bond-rolprent Quantum of solacer, wat later vanjaar uitgereik word?
A: Vantage
B: DBS
C: DB 9



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Beeld se bloggers
Edward Bottomley
Hennie Brandt
Liam Del Carme
Lood-se-blog
Morris Gilbert
Ferdi Greyling
Marga Ley
Politieke Potjie
Alet Rademeyer
Sarel vd Walt
Gert vd Westhuizen

Al die blogs

OUTsurance

Spaar by OUTsurance
Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Is jy bang vir weerlig?

En hoe!
Net versigtig
Niks



 Uitslae
TROETELDIERE
Kyk na foto's van lesers se troeteldiere. Lees die diererubriek hier. Stuur foto's van jou troeteldier na troeteldier@beeld.com.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |