In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
28 Maart 2008
Van watter dorp is mev. Hennieline Botha, wat in die bagasiebak van haar motor gevind is nadat sy ontvoer is, afkomstig?
A: Lydenburg
B: Ohrigstad
C: Sabie

In watter sepie speel Neels van Jaarsveld, wat weens beweerde dronkbestuur 'n nag in polisieselle moes deurbring?
A: Binnelanders
B: 7de Laan
C: Egoli

Watter Formule 1-span se renjaers is elk met vyf plekke op die wegspringrooster van verlede naweek se Maleisiese Grand Prix gestraf nadat hulle glo ander motors se oefenrondtes belemmer het?
A: Ferrari
B: Mc Laren
C: Renault

Watter 'sosoale vlinder' was verlede naweek in Suid-Afrika?
A: Lindsay Lohan
B: Nicole Richie
C: Paris Hilton

Watter posisie speel die Stormers-rugbyspeler Wicus Blaauw, wat 'n oproerige passasier op 'n vlug 'n 'taai klap' gegee het?
A: Stut
B: Haker
C: Agtsteman

Aan watter kerk is ds. Abri Pelser, wat in sy huis deur rowers oorval is, verbonde?
A: Nederduitsch Hervormde Kerk
B: Gereformeerde Kerk
C: Nederduits Gereformeerde Kerk

In watter jaar is die Blou Bulle-rugby-unie (destyds die Noord-Transvaal-rugby-unie) gestig?
A: 1918
B: 1928
C: 1938

Watter jong meisie se vermeende moordenaar het vandeesweek in die hof verskyn?
A: Sheldean Human
B: Danielle Esterhuizen
C: Emily Williams

Watter Suid-Afrikaanse kolwer het 'n honderdtal in die eerste beurt van die eerste kriekettoets teen Indië aangeteken?
A: Neil Mc Kenzie
B: Hashim Amla
C: Mark Boucher

Aan watter skool is die 17-jarige Louwtjie Punt, wat by 'n partytjie deur seuns van 'n ander skool aangerand is, 'n leerling?
A: Waterkloof
B: Die Wilgers
C: Menlopark

By watter Kwa Zulu Natalse kusdorp is 'n lugskou die afgelope naweek gehou?
A: Margate
B: Amanzimtoti
C: Scottburgh

Watter Italiaanse motorvervaardiger stel aanstaande jaar 'n intree-model, bekend as die Mi-To, in Suid-Afrika bekend?
A: Lancia
B: Alfa Romeo
C: Fiat

Vir watter plaaslike span speel Charl Langeveldt, wat hom aan die Indiese toer onttrek het, krieket?
A: Cape Cobras
B: Warriors
C: Lions

Watter portefeulje beklee me. Lulu Xinngwana, wat vir huweliksverbrokkeling gedagvaar word, in die Kabinet?
A: Mineraal- en Energiesake
B: Landbou
C: Binnelandse Sake

Watter span het die MTN-eendagkrieketreeks gewen?
A: Titans
B: Cape Cobras
C: Warriors

Wat is die naam van die Afrikaanse Christelike musiekblyspel wat in Mei in die Staatsteater te sien sal wees?
A: Via Dolorosa
B: Houtkruis
C: Hierdie Kind

Met watter soort motor het 'n vrou van Gauteng teen 212 km/h deur 'n snelstrik in die Noord-Kaap gery?
A: BMW X 5
B: Porsche Cayenne
C: Audi Q 7

In watter voorstad van Pretoria het 'n man sy twee jong dogters doodgeskiet waarna hy selfmoord gepleeg het?
A: Meyerspark
B: Val de Grace
C: Silverton

Watter motorhandelaarsgroep stel binnekort die reeks Chery-voertuie in Suid-Afrika bekend?
A: Combined Motor Holdings
B: Mc Carthy
C: Imperial

Watter Super 14-rugbyspan se kaptein sal vir die res van vanjaar se reeks buite aksie wees weens 'n skoueroperasie?
A: Lions
B: Stormers
C: Sharks



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Snaakse foto's
Kyk na snaakse foto's wat deur Beeld-lesers ingestuur is. Lesers kan hul snaakse foto's instuur na mystorie@beeld.com.
Kyk na foto's


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en one bel jou terug.


Lente-promosie op vlugte, vanaf R3 900 na Brittanje en R4 100 na Europe (belasting uitgesluit).
Klik hier vir meer inligting

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Sal jy goeie openbare vervoer gebruik?

Ja
Nee
As stasies/haltes veilig is



 Uitslae
Ek's 'n dapper muis...
Liger, Suan Spies se 6 maande oue kat, het sy eerste kontak met 'n muis gehad...
Stuur jou storie, foto's en video's na mystorie@beeld.com.
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Dié week kan jy 'n foto, video of geselsie oor jou boerboele stuur na troeteldier@beeld.com.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |