Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
12 Mei 2008
Watter Afrikaanse sanger het verlede week 'n dikdermoperasie ondergaan?
A: Steve Hofmeyr
B: Kurt Darren
C: Theuns Jordaan

Watter stad gaan vandeesweek ereburgerskap aan oud-pres. Nelson Mandela toeken?
A: Pretoria
B: Johannesburg
C: Kaapstad

Watter Australiese stad kan binnekort dalk aas een van die voorste modestede ter wêreld beskou word?
A: Brisbane
B: Melbourne
C: Sydney

Naby watter Wes-Kaapse dorp wil Eskom binnekorrt 'n windplaas oprig?
A: Bitterfontein
B: Koekenaap
C: Nuwerus

Wie is die eerste liggaamlik gestremde atleet wat vir die Olimpiese Spele kon kwalifiseer?
A: Natalie du Toit
B: Ernst van Dyk
C: Oscar Pistorius

Watter Afrikaanse sanger het die SAMA-bekroonde CD Vuur en vlam saam met Ollie Viljoen opgeneem?
A: Blackie Swart
B: Dozi
C: Valiant Swart

Watter land in Asië is verlede week deur 'n sikloon getref?
A: Taiwan
B: Mianmar
C: Viëtnam

Na watter klein sportmotor lyk die pas vrygestelde elektriese Telsa Roadster?
A: Lotus Elise
B: Mazda MX5
C: Porche Boxter

Watter sanger gaan 'n geldinsamelingskonsert vir Razelle Botha, wat vroeër vanjaar deur misdadigers geskiet is, aanbied?
A: Mathys Roets
B: Nataniël
C: Jak de Priester

Watter politieke leier se dogter is die afgelope naweek getroud?
A: Mnr. Kevin Rudd
B: Mnr. Gordon Brown
C: Pres. George W. Bush

Van watter voormalige provinsie was mnr. Danie Hough, wat die afgelope naweek oorlede is, van 1988 tot 1994 die administrateur?
A: Transvaal
B: Kaap
C: Natal

Watter Ford-modelreeks gaan binnekort in Suid-Afrika vervaardig word vir uitvoer na ander Afrika-lande?
A: Bantam
B: Ranger
C: Focus

Wie het die tweede plek in die afgelope naweek se Turkse Grand Prix behaal?
A: Kimi Raikkonen
B: Robert Kubica
C: Lewis Hamilton

Watter span het die Engelse Premierliga-sokkertitel vir die tiende keer gewen?
A: Manchester United
B: Chelsea
C: Liverpool

Wat was die uitslag van die naweek se Super 14-rugbywedstryd tussen die Strormers en die Waratahs?
A: Waratahs het gewen
B: Gelykop
C: Stormers het gewen

In watter sepie gaan die voormalige lid van Eden, Sean Else, binnekort te sien wees?
A: 7de Laan
B: Isidingo
C: Binnelanders

Watter Suid-Afrikaanse gholfspeler het die agfelope naweek sy eerste oorwinning in 'n Europese toernooi behaal?
A: Hennie Otto
B: James Kamte
C: Louis Oosthuizen

By watter universiteit het 'n oënskynlik onskuldige opmerking deur 'n dosent tot 'n rasseherrie gelei?
A: Vrystaat
B: Noordwes
C: Pretoria

Wat is die naam van die nuwe trein wat tussen Johannesburg en Pretoria loop?
A: Metro Express
B: Gauteng Express
C: Business Express

Wie is, naas Shaun Pollock, die enigste Suid-Afrikaanse krieketspeler wat lid van die Marylebone Cricket Club geword het?
A: Barry Richards
B: Kepler Wessels
C: Graeme Pollock



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Al die sportnuus
Klik hier vir al die sportnuus.

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Keer vrees jou om saans uit te gaan?

Ja
Nee
Hang af waarheen



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |