Video: Spikkels bring Beeld
Plof! Uit die bed, deur die veiligheidshek, af met die trappe tot by die motorhuisdeur...
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na die eerste matriekafskeid-foto's.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
20 Junie 2008
Wie was die laaste atleet wat die Comrades-marathon twee jaar na mekaar kon wen voordat Leonid Shvetsov dit vanjaar reggekry het?
A: Bruce Fordyce
B: Vladimir Kotov
C: Dimitri Grishine

In watter land is 'n bok met een horing in 'n dieretuin te sien?
A: Duitsland
B: Spanje
C: Italië

In watter stad is die voormalige DA-leier, mnr. Tony Leon, se pa in 'n veiligheidsoord aangeval?
A: Kaapstad
B: Durban
C: Johannesburg

In watter sepie gaan die sanger Jan Blohm binnekort te sien wees?
A: Binnelanders
B: 7de Laan
C: Egoli

Wie is as Suid-Afrika se krieketspeler van die jaar aangewys?
A: Dale Steyn
B: Neil Mc Kenzie
C: Graeme Smith

Watter renjaer het vanjaar probeer om Graham Hill se rekord van oorwinnings in die Formule 1-wêreldkampioenskap, die Indianapolis 500-wedren en die Le Mans 24-uur-uithouwedren te ewenaar?
A: Michael Schumacher
B: Jacques Villeneuve
C: Mika Hakkinen

In watter land in Asië is 'n vrou in hegtenis geneem toe sy geweier het om te staan terwyl die volkslied in 'n bioskoop gespeel is?
A: Mianmar
B: Irak
C: Thailand

Watter Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter het sy enkel gebreek tydens die toetswedstryd tussen Japan en Samoa waarin hy opgetree het?
A: Willie Roos
B: Marius Jonker
C: Jonathan Kaplan

Watter Afrikaanse sanger het onlangs die album Diepverlange bekend gestel?
A: Coenie de Villiers
B: Jannie du Toit
C: Lucas Maree

In watter land is 'n vrou 18 jaar lank in 'n vuil buitekamer toegesluit?
A: Portugal
B: Frankryk
C: Italië

Vir watter rugbyspan speel John Mametsa Saterdag sy 100ste provinsiale wedstryd?
A: Blou Bulle
B: Leeus
C: Westelike Provinsie

Van watter Formule 1-span was die voormalige Sweedse tydrenjaeer Ove Andersson, wat verlede week in 'n motorongeluk oorlede is, die bestuurder?
A: Honda
B: Toyota
C: BMW

Watter motorvervaardiger het pas die Exiga-sewesitplekstasiewa in Japan bekend gestel?
A: Mitsubishi
B: Daihatsu
C: Subaru

Watter voormalige Suid-Afrikaanse atleet gaan in Amerika aan meestersbyeenkomste deelneeem?
A: Zola Budd
B: Frith van der Merwe
C: Elana Meyer

In watter voorstad van Pretoria is 'n polisieman dood in 'n "mini-oorlog" met rowers wat 'n kitsbank opgeblaas het?
A: Queenswood
B: Kilnerpark
C: Waverley

Met watter soort motor het 'n man aan die KwaZulu-Natalse Suidkus teen 182 km/h gery terwyl sy alkoholvlak vier keer ho?as die toegelate perk was?
A: Ford Focus
B: VW Golf
C: Opel Astra

Saam met wie het die aktrise en danseres Cyd Charisse, wat vandeesweek oorlede is, in die rolprent Singing in the Rain opgetree?
A: Gene Kelly
B: Fred Astaire
C: Frank Sinatra

Van watter Hërkool is die 15-jarige seun wat tydens 'n rugbywedstryd gesterf het.
A: Hoërskool Waterkloof
B: Hoërskool Noordheuwel
C: Hoërskool Wonderfontein

Watter voormalige Springbok-losvoorspeler is die afrigter van die Italiaanse rugbyspan?
A: Rudolf Straueli
B: Gert Smal
C: Nick Mallett

Wie vertolk die hoofrol in die komedie Groet die grotvrou, wat tans in die Staatsteater te sien is?
A: Karen Wessels
B: Martelize Kolver
C: Lindie Stander



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Diererubriek
Stuur foto's en video's van jou troeteldiere na troeteldier@beeld.com.Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.

OUTsurance
VERSEKERING

Spaar by OUTsurance
Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Sit jy enduit in 'n fliek?

Ja, al wil ek soms opstaan
Ek loop gou as dit snert is



 Uitslae
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Drienasies-rugbyreeks
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |