Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Beeld
Sê jou sê: Rugbybase maak droog
Gert van der Westhuizen, Beeld se sportredakteur, kap op sy blog na SA se rugbybase.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
26 Junie 2006
Wie het die Springbok-rugbyspan se truie aan hulle oorhandig voor verlede Saterdag se toets teen Italië?
A: Oud-pres. Nelson Mandela
B: Aartsbiskop Desmond Tut
C: Mnr. Sam Ramsamy

Aan watter universiteit is 'n student verbonde wat 'n artikel getiteld Die bull**** van Bloedrivier geskryf het?
A: Noodwes
B: Johannesburg
C: Pretoria

Watter Nederlandse sokkerafrigter het misluk in sy poging om die Europese kampioenskap as speler en afrigter te wen?
A: Dennis Bergkamp
B: Ruud Gullett
C: Marco van Basten

Watter voormalige Australiese krieketspeler se vrou is verlede naweek aan kanker oorlede?
A: Glenn Mc Grath
B: Shane Warne
C: Justin Langer

Van watter hoërskool is Bianca Strydom, wie se vriendin verlede week in 'n motorongeluk dood is, die hoofmeisie?
A: Roodepoort
B: Noordheuwel
C: Monument

Op watter dorp in Limpopo het die plaaslike hoërskool die afgelope naweek 'n omstrede voëljag aangebied?
A: Mokopane (Potgietersrus)
B: Modimolle (Nyklstroom)
C: Mookgopong (Naboomspruit)

Watter Afrikaanse sanger is die beskermheer van die Metro-evangelisasiesorg(MES)-aksie in Johannesburg?
A: Coenie de Villiers
B: Jan de Wet
C: Jannie du Toit

Wie was die laaste Brasiliaanse Forumle 1-renjaer wat die voortou in die wêreldkampioenskap geneem het voordat Felipe Massa dit reggekry het?
A: Rubens Barrichello
B: Nelson Piquet
C: Ayrton Senna

Watter Springbok-rugbyspeler moes 'n reeks mediese toetse ondergaan voordat hy vir die komende Drienasie-toer gekies is?
A: Ryan Kankowski
B: Pierre Spies
C: Schalk Burger

In watter stad het drie studente in die ingenieurswese spesiale voerbakke vir die plaaslike dieretuin se kameelperde ontwerp?
A: Bloemfontein
B: Johannesburg
C: Pretoria

Watter koerant is deur eerw. Frank Chikane vir laster gedagvaar?
A: City Press
B: Sunday Times
C: The Star

Saam met watter akteur speel Charlize Theron in die rolprent Hancock?
A: Eddie Murphy
B: Denzel Washington
C: Will Smith

In watter land se ambassade skuil Zimbabwe se MDC-leier, mnr. Morgan Tsvangirai?
A: Nederland
B: Duitsland
C: België

Aan watter Afrikaanse sangpaar van weleer word daar in 'n opdragproduksie by die Innibos-kunstefees hulde gebring?
A: Herbie en Spence
B: Groep 2
C: Die Ou Menere

Watter musiekinstrument bespeel Lukie Carelsen, die eienaar van die Maranatha-platemaatskappy?
A: Kitaar
B: Trompet
C: Klavier

Watter bekende Suid-Afrikaanse fietsryer het jare lank onder 'n vals naam in die buiteland gejaag om sport-isolasie te omseil?
A: Robbie Mc Intosh
B: Alan van Heerden
C: Ertjies Bezuidenhout

Watter Springbok-stut is weggelaat uit die span wat aan die drienasie-toer gaan deelneem?
A: BJ Botha
B: Tendai Mtawarira
C: Brian Mujati

In watter voorstad van Pretoria woon die vermeende petroldief, mnr. Carlos Pereira-Luis?
A: Proklamasieheuwel
B: Danville
C: Elandspoort

Watter jong Afrikaanse sanger is die afgelope naweek deur rowers aangeval?
A: Bobby van Jaarsveld
B: Albert de Wet
C: Shaun Tait

Watter voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler gaan die Protea-span tydens hul toer deur Engeland bystaan?
A: Charl Langeveldt
B: André Nel
C: Shaun Pollock



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Lesersfoto's
Kyk na foto's van pragtige veldblomme wat ons lesers ingestuur het. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.

OUTsurance

Spaar by OUTsurance
Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Lees jy Steve se onthullings?

Ek's keelvol vir Steve
Ek verslind alles
Hier en daar



 Uitslae
Curriebeker-rugby
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Drienasies-rugbyreeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |