In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Help asb. om afspraak te kry!
Mar 28 2008 08:33:39:830PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Andrie, Johannesburg

Ek het op 11 Desember my leerlingrybewys gekry en van daardie dag af probeer ek om ’n afspraak te maak om die toets vir my rybewys te doen. Ná ek weet nie hóéveel oproepe na die oproepsentrum, kry ek elke dag presies dieselfde antwoord: “We do not have any dates available at the moment, please phone us later this afternoon.’’

By navraag oor wat die beste tyd sal wees om weer te bel, is die standaard-antwoord, enige tyd, behalwe nou. En wanneer ek weer bel, gebeur presies dieselfde.

Ek antwoord al vrae sonder dat hulle enige vrae aan my vra.

Is daar enigeen wat wat my kan help om ’n afspraak te maak?

Dit is my tweede leerlingrybewys. Ek het al een gehad, maar dit het verval, ook omdat ek nie ’n afspraak kon kry nie.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |