Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Geen diens om te verbeter nie
Ek en ’n kollega het albei op 6 September 2007 aansoek gedoen om hernuwing van ons rybewyse, asook om ’n professionele bestuurderspermit (PDP). Op 5 Maart was dit nog nie gereed nie want ons foto’s, wat tydens die aansoek aanvaar is, was toe nie meer aanvaarbaar nie. Ons moes weer elkeen R40 vir nuwe foto’s betaal. Dit is saam met nuwe vingerafdrukke ingehandig. Dinsdag 25 Maart, ná 29 weke, het ons steeds nie geldige rybewyse nie. Die tydelike rybewyse wat vir slegs ses maande geldig is, het op 6 Maart verval. As jy bel en gelukkig is om deur te kom, sê ’n stem: “Die oproep word opgeneem om ons diens te verbeter.” Daar is geen diens om te verbeter nie.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|