Brood en sous
Ek kyk na oom Andries en sien vir oorle' Oupa, en Pa, en al my ooms wat so sit en brood en sous eet het ná ete.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Respek kom van opvoeding tuis
Mar 28 2008 08:33:33:470PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Bruce van Rooyen, Rustenburg

Ek verwys na die brief “Onnies: Gee respek, kry respek” (27 Maart) van Sindy Strydom waarin sy sê onnies moet ophou kla.

Ek dink die kinders moet beter opgevoed word by die ouerhuis, dan sal respek outomaties daar wees vir die medemens. My onderwyser het altyd gesê: Mens kry nie iets soos ’n goeie onderwyser nie. As die kind presteer, is dit die kind wat slim is en hard werk. As die kind nie presteer nie, dan is dit die onderwyser se skuld. Ek begin al hoe meer die teenoorgestelde sien.

Kinders het geen respek vir ouer mense of selfs sy tydgenote nie.

Ek bewonder al die onderwysers wat elke dag in moeilike omstandighede en met ongemanierde kinders moet werk.

Baie dankie vir al julle harde werk.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |