Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Polisie kruip weg vir misdaad
Ons, die inwoners van Eersterust, lewe in vrees, en is moeg vir al die geweldsmisdaad en moorde. Ons het ’n nuwe polisiestasie wat miljoene werd is, maar geen doel dien nie. Moordsake kan nie opgelos word nie en mense is te bang om na vore te tree om ’n moord of ander misdaad aan te meld, want hulle weet daar gaan niks van kom nie, en die polisie kan hulle nie beskerm nie. Haal die polisie uit Eersterust uit, want hulle word verniet betaal. As daar ’n skietery is, is hulle nie te siene nie. Soos ons kruip hulle ook weg, en ken hulle ook al die moordenaars in Eersterust.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|