Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Gas goedkoper, meer betroubaar
Na aanleiding van Ferdi Greyling se artikel oor sy ervaring met die aansluiting van gas, die volgende: Ons het nie gasaansluitings in Pretoria nie (in elk geval nie sover ek weet nie). Ons het vir ons ’n gasstoof gekoop vir R2 000. Dit is net so groot soos ons elektriese stoof wat nou op die stoep staan. Ons gebruik natuurlik ’n gassilinder. Ons het ook ander gas-apparate, omdat ons kampeerders is en al jare lank gasverwarmers verkies. Daar is beslis ook goedkoper en uiters doeltreffende gasverwarmers beskikbaar. Ons gebruik voorafbetaalde krag en kan dus taamlik maklik ’n vergelyking doen tussen die hoeveelheid krag- en gasverbruik vir dieselfde taak. Gas is beslis goedkoper. Verder is dit, soos Ferdi noem, baie meer betroubaar.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|