Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Eienaardige boete by Polokwane
May 11 2008 05:13:47:437PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Pieter Smit, Pretoria

Ek doen dringend ’n beroep op alle motorbestuurders om seker te maak dat hulle of hul voertuig se “whilst warning device” in werking is, anders gaan jy beslis met die gereg van Polokwane (Pietersburg) bots.

Op 8 Mei was een van ons voertuie van Mokopane (Potgietersrus) op pad na Polokwane. Vredesbeampte R.R. Malahlela het ons voertuig voorgekeer vir ’n roetine-ondersoek.

Nadat hy die bestuurder van die voertuig, mnr. J.v.W. Snyman, se rybewys gevra het, het hy begin met sy ondersoek.

Malahlela kon tydens die ondersoek geen fout vind met die voertuig nie, maar het steeds ’n boete uitgereik vir “whilst warning device is defective”.

Met oorhandiging van die verkeerskaartjie het die bestuurder mnr. Malahlela gevra waarvoor die boetekaartjie is, waarop Malahlela geantwoord het “it’s on the ticket”, en weggestap.

Ons het al oral in en om die voertuig beweeg op soek na ’n “whilst warning device defective” maar sonder sukses.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |