Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Is dié reuse-sampioene eetbaar?
Die groot sampioene op die foto by die berig “Tamaai sampioene steek oral kop uit; het kenners aan die raai” (12 Mei) lyk vir my byna soos “I’Khowe”-sampioene wat ook soms so groot soos borde kan word en absoluut héérlik is wanneer hulle in egte botter met bietjie sout en peper, of knoffelsout gebraai word. Ek weet I’Khowes word slegs gevind waar rysmierneste ondergronds voorkom. Waar groei hierdie knewels op die foto? En is hulle eetbaar? Hou ons asseblief op hoogte.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|