Stem, dalk kom gunsteling op CD
Kies self watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek jy graag saam op 'n CD wil hê.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Gebruik MK’s liefs in weermag
May 12 2008 10:03:55:423PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Francois du Toit, Sinoville

Toe ek die berig “MK-veterane wil misdaad in Gauteng bekamp” (12 Mei) lees, het ek gewonder of dit ’n skewe grap is.

Oor die sogenaamde vaardighede van oud-MK-terroriste (dis wat hulle is) wat deur gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) benut kan word, kan mens net bespiegel. Wat wel bekend is, is dat die MK’s opgelei is om landmyne, kleefmyne en motorbomme te plant, te saboteer, en in die gebruik van AK47’s, (transitorowe?), plofstof (kitsbanke opblaas?) en die voer van ’n skrikbewind onder gemeenskappe.

Tydens die struggle is hulle weens hul gewelddadige optrede as misdadigers beskou.

Hou hulle liewer uit die GPF’s, hul besondere vaardighede is nie daar van nut nie.

Die weermag kan hulle eerder met groot sukses in die verkenningskorps gebruik.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |