Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Wanneer werk hulle dan weer?
May 13 2008 06:39:53:967PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
SA realiteit, Centurion

Ek betaal die Tshwane-munisipaliteit vir ’n diens wat nie gelewer word nie. Só word die belastingbetaler, wat vir alternatiewe skoonmaakreëlings moet betaal, besteel.

Die werklikheid is: Ons het diefstal vervolmaak. Sodra die geleentheid hom voordoen, word alles bemors, afgebreek, soos tydens die werkersoptog na Burgerspark.

Dis ’n werklikheid dat dié barbarisme aanvaarbaar is. Die agbare en geliefde burgemeester van Tshwane sit agteroor en geniet haar burgemeesterlike voordele.

Hoekom sê die burgemeester nie vir ons wanneer die “wêkas” weer sal werk nie?


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |