Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Is metrolede nou vullispolisie?
May 13 2008 06:39:49:340PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Net toe ek dog ek het alles gesien en gehoor van veiligheidsmaatskappye wat beroofde polisiestasies moet beveilig, het my mond eergister oopgehang toe ek sien ’n metropolisievoertuig, met twee lede in, begelei die vullisverwyderingsvragmotor terwyl die munisipale staking, en die gemors wat hulle veroorsaak, voortduur.

Is die metropolisie se werk nie al “vuil” genoeg nie, en is daar nie genoeg moord, roof, verkragting, huisbraak en bankrooftogte waaraan hulle hul tyd en aandag moet bestee nie? Of het ons te veel lede wat sit en niks doen? K.C. van den Berg, Centurion


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |