Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Elders sou Mbeki vervolg word
May 13 2008 06:39:47:560PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Jack Bloom, DA-leier, Gauteng-wetgewer

Pres. Thabo Mbeki verwag dat ons moet glo hy het Vusi Pikoli, die geskorste hoof van die vervolgingsgesag, geskors vir wanprestasie, terwyl niemand in sy kabinet nog ooit om hierdie rede afgedank is nie.

Niemand in die regering hoef ooit verantwoording te doen vir mislukkings nie, selfs vir sulke ernstige sake soos hoë misdaadsyfers, babasterftes en probleme met die elektrisiteitsvoorraad. ANC-politici word slegs gestraf wanneer hulle in onguns raak, of die waarheid praat, soos met me. Nozizwe Madlala-Routledge, voormalige adjunkminister van gesondheid. Die kommissaris van polisie, Jackie Selebi, was nog lojaal teenoor Mbeki, en is dus tot elke prys teen Pikoli se ondersoeke beskerm. In ’n ander politieke stelsel sou Mbeki vervolg word vir dwarsboming van die gereg.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |