Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Ons help, die polisie sit agteroor
Die boeregemeenskap van Noordwes (Wolmaransstad-Ottosdal-omgewing) loop die laaste tyd onder ’n vlaag van misdaad deur. Verskeie pogings van die gemeenskap om inligting oor die verdagtes aan die SAPD te verskaf het nie vrugte afgewerp nie. Die uitgangspunt van die SAPD in die omgewing is blykbaar dat dit nie die moeite werd is om na die plase toe uit te gaan nie. Wat het geword van sogenaamde dienslewering? En moet die misdaad eers op iets ernstigers uitloop soos moord of ’n plaasaanval voordat die polisie sal reageer? Ons is moedeloos, vuisvoos, want ons word nie gehelp nie, terwyl daar wel inligting beskikbaar is oor die verdagtes wat in hierdie misdade betrokke is.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|