Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Ek sou in elk geval vir Phosa stem
Baie Afrikaners soos ek sal vir seker vir die ANC stem as die party wil regeer – skoon regeer, opstokers en droogmakers duidelik vasvat (wat ook al nodig is). Dit maak vir my nie saak of die plaaslike en nasionale leiers wit, swart, gekleurd, ANC, DA, ACDP of IVP is nie; ons sal énigiemand ondersteun wat hul oog op doeltreffende regering het. Raak ontslae van dié wat eers die verlede wil wreek en vergeet hulle is gekies om die toekoms te verseker, en julle sal ondersteuners wen. Nie soseer vir die ANC as part? nie, maar vir die leiding wat ons begeer en sal ondersteun. Ek is oop vir oortuiging en wag vir die regte kandidaat voordat ek weer stem, mnr. Mathews Phosa. Jy sou in elk geval my stem kry!
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|