Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Grootvoet op Golf uitstekend!
May 13 2008 06:39:37:810PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Slimjanne, Mt. Isa, Australië

Ek reageer op die olifantfoto’s in Beeld wat opslae gemaak het. Die baie slimjanne wat altyd net wil kritiseer, is toe uitgevang.

Volgens Beeld se ondersoek is die foto’s toe eg. Kyk ek na hulle, kan ek nie sien hoe die een leser kon dink die skofhoogte is 5 m nie. Dit moet beteken die Golf se dakhoogte is 2 m, wat beslis nie die geval is nie. En dan die ander leser se opmerking van ’n “swak gemanipuleerde” foto. As dit vals was, sou ek sê dis ’n briljante manipulasie. Die “kenners” is dus verkeerd bewys.

Wat ’n ervaring vir die mense uit die buiteland. Ons was ook al ’n paar keer naby aan groot olifante in wildtuine gewees, en my vrou en kinders kan nogal vreesbevange raak as ek te naby aan hulle gaan.

Uitstekende werk, Beeld.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |