Lee-Ann weer die sexyste
"Ek het dadelik in trane uitgebars. Ek het nie gedink ek het 'n kat se kans om dit weer te wen nie."
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Polisie was tóé dronk bangbroeke
Jul 23 2008 07:32:09:730PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die SAP doen grensdiens? Wat ’n grap. Ek was ’n paar jaar lid van die SAW se spesmagte. As sodanig het ek baie jare in die destydse Rhodesië, Angola, SWA en Mosambiek deurgebring.

Ek het SAP-lede in Rhodesië en SWA raakgeloop en dis die grootste klomp slapgatte en dronkgatte wat ek nog gesien het. Hoeveel kontakte het hulle gehad? Die bangbroeke is SAP toe.

  • Leeu, Pretoria


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |