Video: Spikkels bring Beeld
Plof! Uit die bed, deur die veiligheidshek, af met die trappe tot by die motorhuisdeur...
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na die eerste matriekafskeid-foto's.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Ons doen nie die basiese dinge nie
Jul 23 2008 07:32:03:040PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

’n Goeie vriend van my sê altyd: “Mens moet versigtig wees wat jy van die Here vra as jy bid, want wat gebeur as die Here jou as instrument wil gebruik om jou gebede te verhoor?”

Toe dink ek aan Angus Buchan wat sê ons het nog een kans om Suid-Afrika te red. Hoe gaan ons ’n verskil in die land maak indien ons nie eens basiese dinge soos byvoorbeeld verkeersreëls kan gehoorsaam nie?

Dit is waaraan ek gedink het toe ek Saterdagmiddag in East-woodstraat opry en sien hoeveel mense op plekke parkeer wat verbode is en doodluiters afstroom na Loftus toe.

  • Engela H. Cronjé, Rietondale


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |