Video: Spikkels bring Beeld
Plof! Uit die bed, deur die veiligheidshek, af met die trappe tot by die motorhuisdeur...
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na die eerste matriekafskeid-foto's.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


God by politieke spel ingesleep
Jul 23 2008 07:32:00:133PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die berig “Bid vir die val van Zim se regering, sê dr. Allan” in Beeld (17 Julie 2008) laat my wonder oor gekommersialiseerde?godsdiens.

Godsdiens is deesdae ’n betalende aktiwiteit.’n Geskreeu oor Mugabe plaas mens in die kollig. Om te bid vir die verwydering van Mugabe is belaglik.

Sê nou Mugabe is ’n Christen? En sê nou hy het Jesus as sy saligmaker aanvaar? Al wat fout is, is dat hy hard op sy mense is.

As Boesak ’n sogenaamde Christen?is, wie is hy om God in ’n politieke spel in te sleep?

Wat volgens my moet gebeur, is dat mense moet bid dat Mugabe tot?sy sinne kom. Net ’n hoër hand kan dit laat gebeur.?Boesak met sy bek-mikrofoon moet terugtree.

Daar word beweer God is liefde. Wat Boesak verkondig, is dat God aan geregverdige geweld se kant is.

  • Francois du Toit, Sinoville


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |