Regstreekse telbord
Telbord in die derde kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië in Sydney.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Nóg 9 000 wat my beangs maak
    Nov 20 2008 06:47:40:710PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    9 000 uit selle vrygelaat? Dit ontstel my baie!

    Hoe moet ’n mens veilig voel met nóg 9 000 misdadigers vry op straat? Ek, wat ’n 22-jarige man is, kan glad nie op straat loop sonder om permanent om te kyk om seker te maak niemand is agter my nie. Ek moet met ’n mes in my sak loop, for crying out loud!

    Ek sê die regering, of wie ook al die tronke bestuur, moet leer om met hul geld te werk en nog tronke bou of ten minste net aanbou aan die huidige tronke.

    Ek is rêrig ongelooflik angstig, iets moet dringend gedoen word aan die misdaad in RSA!

  • Chilli, Secunda


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |