Regstreekse telbord
Telbord in die derde kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië in Sydney.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    As Cope donkie is, wie is Zuma?
    Nov 20 2008 06:47:38:600PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ek vind vreeslik baie vermaak in die uitlatings van die ANC, maar toe ek gister die berig op Beeld se voorblad “Cope soos ‘Bybel se donkie’, meen Zuma” lees, was daar vir my iets wat glad nie sin gemaak het nie.

    Ek verstaan dat mnr. Jacob Zuma, die ANC-president, meen dat Cope die Bybelse donkie is en dat dié party sonder die ANC niks is nie.

    Wat ek egter nie verstaan nie, is: Meen Zuma dan nou dat hy Jesus is?

  • Oningeligte Anna, Vaaldriehoek


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |