Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Is húl misdade nie ook rassisme?
Ek verwys na die berig “Rassisme-saad uit kleintyd” in gister se Beeld. Hierdie seun word as ’n rassis uitgemaak, maar die duisende blanke mense wat in hul eie wonings, in hul eie tuine, by hul werkplek of sommer in die openbaar deur swart mense op die wreedaardigste maniere vermoor word, word nie as rassisme afgemaak nie. Hoe siek het ons land nie geword nie!
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|