Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Ons help, die polisie sit agteroor
Die boeregemeenskap van Noordwes (Wolmaransstad-Ottosdal-omgewing) loop die laaste tyd onder ’n vlaag van misdaad deur.

Ek sou in elk geval vir Phosa stem
Baie Afrikaners soos ek sal vir seker vir die ANC stem as die party wil regeer – skoon regeer, opstokers en droogmakers duidelik vasvat (wat ook al nodig is).

Is departement tevrede dat hy onnies só inloop?
Onlangs is in die media verkondig dat onderwysers se salarisse noemenswaardig aangepas is met die doel om die beroep aantrekliker te maak.

Wanneer werk hulle dan weer?
Ek betaal die Tshwane-munisipaliteit vir ’n diens wat nie gelewer word nie.

Gebruik MK’s liefs in weermag
Toe ek die berig “MK-veterane wil misdaad in Gauteng bekamp” (12 Mei) lees, het ek gewonder of dit ’n skewe grap is.

Is dié reuse-sampioene eetbaar?
Die groot sampioene op die foto by die berig “Tamaai sampioene steek oral kop uit; het kenners aan die raai” (12 Mei) lyk vir my byna soos “I’Khowe”-sampioene wat ook soms so groot soos borde kan word en absoluut héérlik is wanneer hulle in egte botter met bietjie sout en peper, of knoffelsout gebraai word.

Kerke is konstruktief; Beeld nie
Ek verwys na die keuse van Beeld se voorblad-hoofopskrif, “Suid-Afrika, land van VREES” (9 Mei) en die berig “Afrikaanse kerke vra regering om wet en orde te herstel”.

Krag-morsjorse sal lang trane huil
Ek was uiters geskok toe ons oor die langnaweek in Johannesburg was. Ons het omstreeks 21:00 huis toe gery en verby die Hillfox-winkelsentrum gery.

Dankie vir skoon Pretoria-strate
Baie dankie aan almal wat die middestad van Pretoria Dinsdagnag skoongemaak het.

Ferdi, die gasbedryf vra verskoning vir geploeter
Ek verwys na die Beeld-forumartikel “ ’n Lang oorgang van krag na gas” (9 Mei) deur Ferdi Greyling.



Is metrolede nou vullispolisie?
Net toe ek dog ek het alles gesien en gehoor van veiligheidsmaatskappye wat beroofde polisiestasies moet beveilig, het my mond eergister oopgehang toe ek sien ’n metropolisievoertuig, met twee lede in, begelei die vullisverwyderingsvragmotor terwyl die munisipale staking, en die gemors wat hulle veroorsaak, voortduur.

Grootvoet op Golf uitstekend!
Ek reageer op die olifantfoto’s in Beeld wat opslae gemaak het. Die baie slimjanne wat altyd net wil kritiseer, is toe uitgevang.

Elders sou Mbeki vervolg word
Pres. Thabo Mbeki verwag dat ons moet glo hy het Vusi Pikoli, die geskorste hoof van die vervolgingsgesag, geskors vir wanprestasie, terwyl niemand in sy kabinet nog ooit om hierdie rede afgedank is nie.

Eskom kort slimmer bestuur
Wanneer ’n mens navorsing op die internet oor kragbesparing doen, kom jy gou agter daar is mense wat die saak met erns benader.

Tuin vernietig natuur, nie net kiets
Ek verwys na “Dink mooi voordat jy ’n kat aanskaf” (10 Mei), die rubriek deur die kathater dr. Gerhard Verdoorn.

Hou katbevolking in balans met omgewing
Ek reageer as liefhebber van die hele stedelike natuurlewe – nie net die voëls en tuindiertjies nie, maar ook katte – op dr. Gerhard Verdoorn se rubriek in Naweek-Beeld

Beeld het die positiewe geïgnoreer
Met verwysing na die berig “Matrieks se boeke nog nie afgelewer” (17 April), vestig ek graag u aandag op die volgende:

Eienaardige boete by Polokwane
Ek doen dringend ’n beroep op alle motorbestuurders om seker te maak dat hulle of hul voertuig se “whilst warning device” in werking is, anders gaan jy beslis met die gereg van Polokwane (Pietersburg) bots.

Dis lekker om ‘Bewoner’ in Tshwane te wees
Ek verwys na die berig “Raad weet nie wie moet betaal nie” (9 Mei).

Gas goedkoper, meer betroubaar
Na aanleiding van Ferdi Greyling se artikel oor sy ervaring met die aansluiting van gas, die volgende: Ons het nie gasaansluitings in Pretoria nie (in elk geval nie sover ek weet nie).

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |