Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Onbenutte grond
Feb 03 2004 06:10:23:033PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Daar is verdienste in die voorstel van mnr. Mangaliso Kubheka, nasionale organiseerder van die Beweging vir Grondlose Mense, dat ongebruikte grond aan grondloses gegee kan word.

Onbenutte staatsgrond kan byvoorbeeld met vrug aangewend word om grondhervorming te versnel sonder die gevaar van uitgerekte grondeise, hofsake en die pyn wat met grondonteiening gepaard gaan.

Kubheka maak egter 'n groot fout as hy reken dat alle ongebruikte grond voor die voet aan mense sonder grond gegee móét word.

Sou laasgenoemde gedoen word, kan dit mense se "grondhonger" stil, maar 'n rits nuwe probleme kan daarmee geskep word.

Dit sou geen sin hê om mense in die naam van grondhervorming op 'n lappie ongebruikte grond op 'n afgeleë plek te plaas sonder enige vooruitsig op sukses nie.

Onbenutte staats- en ander grond moet met goeie oordeel in grondhervorming gebruik word.

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |