Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Misdaadvrese
May 11 2008 05:13:43:220PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het pas bevind dat hoewel misdaad volgens polisiestatistieke aan die afneem is, Suid-Afrikaners toenemend onveilig voel. Hulle voel ook dat misdaad die afgelope vier jaar toegeneem het.

Statistiek is berug daarvoor dat dit plooibaar is, terwyl patrone van waarneming deur mense in hul woonbuurte en werkomgewings dikwels ’n betroubare aanduiding van die werklikheid kan wees.

Uiteindelik funksioneer ’n samelewing slegs as die meerderheid mense in die samelewing vertroue in hul omgewing het – maak nie saak wat syfers op ’n papier iewers in ’n kantoor sê nie.

Te veel Suid-Afrikaners is te bang om saans in hul strate rond te loop. Hulle glo ook nie die polisie kan hulle beskerm nie.

Dit is onrusbarende eerste stappe na ’n wanfunksionele samelewing, veral een wat binne twee jaar honderdduisende sokkertoeriste uit die buiteland wil verwelkom.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |