Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Ramp dreig
Die Federasie vir ’n Volhoubare Omgewing,’n omgewingsgroep, het pas ’n verslag oor die omgewing in Gauteng openbaar gemaak wat die nasionale regering tot aksie behoort aan te spoor.

Misdaad en 2010
’n Versameling internasionale en plaaslike joernaliste het pas by ’n toerismeberaad in Durban gehoor alle voorbereidings vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi verloop volgens plan en dat onder meer misdaad nie ’n probleem gaan wees nie.

Vinnige trein
Metrorail se nuwe treindiens, die Business Express, wat tussen Pretoria en Johannesburg bedryf sal word, is hopelik die voorloper tot ’n aangenamer reisomgewing vir Gautengers.

Windkrag
Eskom se planne om ’n windplaas by Koekenaap aan die Weskus op te rig om tot 200 MW se krag met wind op te wek, het pas die groen lig van die departement van omgewingsake gekry.

Mbeki getoets
Die ironiese gelag wat hierdie week in die Pan-Afrika-parlement opgegaan het toe lede ingelig is dat dit tot ’n jaar kan duur voordat die uitklopverkiesing in Zimbabwe sal kan plaasvind...

Ook slagoffer
Aluminiumdraad ter waarde van tussen R20 000 en R30 000 is die afgelope langnaweek by pres. Thabo Mbeki se ampswoning in Pretoria gesteel.

Laaste kans
Die ANC se senior leierskorps lyk onwrikbaar in sy voorneme om die Skerpioene toe te maak en die kabinet het reeds wetgewing daarvoor goedgekeur.

In eie belang
Pres. Thabo Mbeki, die regering en die ANC is besig om op ’n fundamentele vlak klei te trap in hul besluite oor die Skerpioene.

Zimbabwe
Die aankondiging van die amptelike uitslag van die Zimbabwiese presidentsverkiesing laat mnr. Morgan Tsvangirai, leier van die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC), sonder veel keuse.

Slotfabriek
Net toe Blou Bulle-ondersteuners vandeesweek met die twis tussen die Blou Bulle-Maatskappy en die Springbok-slot Bakkies Botha begin vrees het dat Loftus Versfeld se roemryke slotfabriek besig is om ten gronde te gaan, het hulle gisteroggend wakker geword met die goeie nuus dat Victor Matfield uit Frankryk op pad terug is Pretoria toe.



Kinders in die hof
Die howe is vir die meeste volwassenes intimiderend. ’n Mens kan jou indink hoeveel erger jong kinders dit beleef.

Krag-geheime
Gevaarlike retoriek, is die eerste reaksie op die “voorstel” van die ANC-geleide alliansie dat kraglewering aan aluminiumsmelters hersien moet word.

Misdaadvrese
Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het pas bevind dat hoewel misdaad volgens polisiestatistieke aan die afneem is, Suid-Afrikaners toenemend onveilig voel.

Woord onderweg: Geeskrag
“Vertel my hoe jy Pinksterdag sien sonder om al daai byvoeglike naamwoorde van dominees te gebruik,” vra ’n vriend. Ek probeer . . .

SAUK se geveg
Dit lyk of die politieke faksiegeveg tussen ondersteuners van die amper uittredende pres. Thabo Mbeki en mnr. Jacob Zuma, die nuwe ANC-president, in die ANC-alliansie besig is om in die SAUK ook uit te speel.

Duur kos
Dr. Manto Tshabalala-Msimang, minister van gesondheid, is tereg bekommerd oor stygende kospryse en die invloed wat dit op armes in ons land gaan hê.

Kinderagtig
Die Suid-Afrikaanse platteland gaan gebuk onder twee laste. Vir eers is daar groot armoede en in die tweede plek te min dokters – veral in staatshospitale waar die armes verligting van pyn en siekte soek.

Natalie se droom
Natalie du Toit het haar droom bewaarheid en vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer.

Water vir almal
Die hooggeregshof het verlede week beslis die Johannesburgse metroraad moet ’n minimum hoeveelheid van 50 liter water per dag per mens gratis aan inwoners van Phiri in Soweto verskaf.

Hemelvaart
Jare lank was hemelvaart vir my ’n verleentheid.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |