Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Beeld-forum: Nee, ek is nié my vrou se hoof nie
Die man moet weer sy verantwoordelikheid as hoof van sy huishouding begin nakom.

Beeld-forum: Ná 14 j. bloei ons Grondwet steeds
Ons hier in Suid-Afrika was bevoorreg om ’n hoofsaaklik vreedsame magsoorname, asook die totstandkoming van ’n merkwaardige grondwetlike demokrasie te beleef.

Godsdiens-aktueel: Hoekom wil ons nie reguit praat?
Dit staan elke dag so netjies in die koerant: “Sê as ons fouteer.”

Beeld-forum: Botswana hou dit in die familie
Die vreedsame oordrag van mag van oudpres. Festus Mogae aan sy opvolger, pres. Ian Khama, in Botswana op 1 April het byna ongesiens verbygegaan.

Beeld-deurloop: Ál waaraan ons (weer) dink, is padgee
Hoe vinnig vergeet ons nie. Wie onthou die oorlog tussen die Zim-zims en die Wararas?

Beeld-forum: Kort Afrika nuwe generasie leiers?
Wat het van Zimbabwe se Robert Mugabe so ’n monster gemaak?

Beeld-deurloop: Metafore is meer as net taalversierings
Mense reken soms, met ’n sweempie hovaardigheid, die beoefening van natuurwetenskap is ’n toonbeeld van uiterste rasionaliteit wat bloot behels dat sekere bewysreëls vir feitelike waarheid streng toegepas word.

Beeld-forum: Mooi broodjies oor mediabeheer
Verskeie lesers was ongelukkig oor die prominente plasing van Steve Hofmeyr se tweede fisiek hardhandige behandeling van ’n joernalis van wie se werk hy nie hou nie.

Godsdiens-aktueel: Maestro maak genade-musiek
Teen ’n asblik het hy daar in die L’Enfant Plaza-treinstasie in Washington, DC, op 12 April 2007 gestaan – die outjie met die T-hemp, jeans en hoedjie.

Buitelandse beeld: Waak tog oor SA se demokrasie
Sedert die koms van die Christendom is die Weste geneig om die geskiedenis te sien as ’n opeenvolgende reeks stadiums van steeds verder en hoër ontwikkeling.



Van mens tot mens: Misterie beteken nié ore, mond bly toe
’n Onderdeel van Minka Vrba se artikel (By, 10 Mei) oor: “Waarom en waaroor glimlag die Mona Lisa?” gaan oor die ware aard van misterie.

Beeld-deurloop: Groot, wit dood van die skoon bladsy
Ek is dikwels huiwerig om te skryf.

Blouwillemaandag: Gaan pres. Thabo by buurtwag aansluit?
Ek sit die naweek daar by die kerkbasaar en pannekoeke rol en ná so ’n paar honderd dog ek so by my sellers: daar’s eintlik vrek baie ooreenkomste tussen pannekoek bak by ’n basaar en kinders grootmaak...

Die wêreld om ons: Dink mooi voordat jy ’n kat aanskaf
Kietsie die Kat se snorbaard bewe behoorlik van opgewondenheid as hy die jong kwikkie op die grasperk sien.

Beeld-forum: ’n Lang oorgang van krag na gas
Eskom se manewales die laaste paar maande het in Johannesburg, waar ek woon, geleenthede vir Egoli Gas oopgemaak.

Beeld-deurloop: ’n Tweeling, vandalisme en die noodlot
Lyfstraf is pas in skole verbied en die meerderheid was maar onrustig oor die effek daarvan op die opvoeding van ons jeug.

Beeld-forum: Mbeki moet nóú onafhanklik bly
Die nasleep van Zimbabwe se verkiesing het pres. Thabo Mbeki weer in ’n diplomatieke en politieke gemors laat beland.

Beeld-deurloop: Hoe lank was die afgelope 24 j. vir jou?
Om 16 jaar oud te wees in 1984, is om die dae af te tel totdat jy groot is en jou eie woonstel gaan hê en jy gaan nooit ’n doodgewone kar soos ’n Toyota ry nie, want jy’s ánders en jy sal ’n man trou – eendag sal jy ’n man trou – wat heeltemal anders is as jou pa, want sommer.

Blouwillemaandag: Lus vir kantoor ná harde naweek-werk
Ek is nou so moeg langnaweek gehou dat ek omtrent ’n tiendag-werkweek nodig gaan hê om weer uit te rus.

Die wêreld om ons: Dalk het Zim Ron se jagvalke geëis
Dit was een van dié hoogtepunte in my lewe, daardie Junie ’n paar jaar gelede in Zimbabwe, om saam met ’n valkenier, sy jong swerfvalk en jaghonde in die klein koue van die oggend die veld in te vaar.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |