Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sorvino, Phoenix saam
Mira Sorvino sal saam met Joaquin Phoenix en Mark Ruffalo te sien wees in die gesinstragedie Reservation road, wat die volgende fliek is van vervaardiger Terry George na Hotel Rwanda in 2004. In die film bots twee gesinne wanneer die pa van een die seun van die ander gesin se dood veroorsaak in ’n ongeluk. Phoenix en Ruffalo speel die pa’s en Jennifer Connelly speel die rol van Phoenix se vrou. Sorvino is Ruffalo se eks. Die draaiboek is deur Burnham Schwartz, wat sy eie boek verwerk het. Road is die eerste projek van ’n vennootskap tussen die verspreider Focus Features en Random House Films. - Reuters
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|