Raad vir die vraat
Beheervraat? Lees die volgende definisies en besluit self.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Cross verwag ’n tweeling
Oct 10 2006 12:20:39:670PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Marcia Cross van Desperate housewives-faam se komende bondeltjie vreugde is toe twee bondeltjies.

Cross en haar nuwe man, Tom Mahoney, is in Junie getroud en Cross het bevestig dat sy ’n tweeling in April verwag. Die nuus het uitgelek en sy het dit nou erken, berig imdb.com.

Cross het op Ellen DeGeneris se geselsprogram gesê: “Ek was so oorbluf toe ek hoor ek verwag ’n tweeling, dat dit ’n tydjie geneem het om dit te verwerk. Ons het niemand daarvan vertel nie. Ons het net gesê ek is swanger.

“Ek weet nie hoe mense dit uitgevind het nie. Hulle het my net begin gelukwens en toe het ek maar besef almal weet in elk geval. Daar het jy dit: Ek verwag ’n tweeling.”


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |