In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Pretoria herleef dalk
Pretoria, die oudste rugbyklub in die Jakarandastad, kan glo danksy die finansiële ingryping van ’n konsortium plaaslike sakemanne van ondergang gered word.

Rugby House vierde keer genomineer
“Dit is regtig ’n one-stop shop,” spot Collin Spier, algemene bestuurder van die High Performance Centre (HPC) by die Universiteit van Pretoria.

Bernardi-familie waardeer drie generasies lank ougoed
Net by ’n plek soos Melrose Huis in Pretoria sal jy dit kry: ’n verband tussen ’n geroesde hooivurk, ’n ou verkyker wat lyk of dit deel van Rommel se aanslag kon gewees het en ’n rooi Coca-Cola-yskas.

Taylor wys haar staal in China
Cherise Taylor het gedink sy is gekies om in China vir Suid-Afrika te gaan fietsry, maar sy is sommer gou deur ’n paar klappe ontnugter.

Eers ná 20 jaar op rak
’n Boek wat net so ’n rapsie meer as ’n jaar geneem het om geskryf te word, het langer as twee dekades geneem om uiteindelik gepubliseer te word.

Annerien wen Spar in PE
Annerien van Schalkwyk van die Irene-padhardloopklub in Centurion het eergister die Port Elizabeth-wedloop van die Spar-wedloopreeks vir vroue gewen.

Revue bars vanjaar uit sy nate
Bravissimo! Só, in die oortreffende trap van hul tema, speel sowat 500 leerlinge van die Hoërskool Centurion hul harte uit in die revue van die skool se halfeeufeesjaar.

Shabangu kan Hercules só help
Al die planne is gemaak, bou net vir ons ’n nuwe polisiekantoor.

Oë gaan oop vir gesin se nood
Daar’s dalk letterlik lig aan die einde van die spreekwoordelike donker tonnel vir die Henning-familie van Wolmer in Pretoria-Noord.

Hy’s verwonderd oor Van Wouw
Sy geesdrif bevestig sy liefde en waardering vir kuns.

Akteur lugtig vir ma oor ‘Bakgat!’
“Ek was bang dat sy my mond met seep gaan uitwas.”

Siek kindjies vind ’n hawe by Karen
Karen Bruyere is ’n mamma wat weet van afskeid neem.



REGUIT, REGUIT...EN DRAAI!
Selfs die koue, nat weer van die afgelope naweek kon Walda van Niekerk en ander voorste Suid-Afrikaanse vrouerolbalspelers nie keer om die bal aan die rol te sit nie. Die Suid-Afrikaanse Vrouerolbaltoernooi vind hierdie week in Pretoria plaas en die eindrondes word eerskomende naweek in Wingate Park afgehandel. Foto: Alet Pretorius
Lappe Laubscher: Oupa en die Hollandse God
Sekere dinge uit jou kinderdae bly jou by. Ek dink elke mens verskil seker maar oor wat dit is.

Ludicks is gebore sterre
Toe daar talente uitgedeel is, het die Ludicks van Erasmuskloof baie na aan heel voor in die ry gestaan.

Nesskroppers kraai koning op skou
As jou familienaam Australorp, Brahma, Venda, Minorca of dalk Potchefstroom-koekoek is, was jy hopelik verlede naweek in ’n klein draadhokkie met ’n bietjie strooi.

Toe, stukkende paaie frustreer
Inwoners van Hennops?park in Centurion se bloed kook oor padherstelprobleme.

Kinders sal met nuwe oë leer kyk
Vir talle skoolkinders van Mamelodi gaan Nasionale Voëlweek waarskynlik vanjaar ’n heel nuwe blik op die voëls van hul omgewing inhou.

Liefde en omgee al wat tel, sê aktrise
“Ek het onbevoeg gevoel. Wat weet ék nou van Downsindroom af?"

Vriende-reël geld nie
’n Gedugte span. Beste vriendinne. Sielsgenote.

Draadkarre loop op liefde, goeie maniere
Met die instap by oom Slim Daan se huis in Proklamasieheuwel sien jy dit: ’n knewel van ’n draadkar.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |