Pretoria, die oudste rugbyklub in die Jakarandastad, kan glo danksy die finansiële ingryping van ’n konsortium plaaslike sakemanne van ondergang gered word.
“Dit is regtig ’n one-stop shop,” spot Collin Spier, algemene bestuurder van die High Performance Centre (HPC) by die Universiteit van Pretoria.
Net by ’n plek soos Melrose Huis in Pretoria sal jy dit kry: ’n verband tussen ’n geroesde hooivurk, ’n ou verkyker wat lyk of dit deel van Rommel se aanslag kon gewees het en ’n rooi Coca-Cola-yskas.
Cherise Taylor het gedink sy is gekies om in China vir Suid-Afrika te gaan fietsry, maar sy is sommer gou deur ’n paar klappe ontnugter.
’n Boek wat net so ’n rapsie meer as ’n jaar geneem het om geskryf te word, het langer as twee dekades geneem om uiteindelik gepubliseer te word.
Annerien van Schalkwyk van die Irene-padhardloopklub in Centurion het eergister die Port Elizabeth-wedloop van die Spar-wedloopreeks vir vroue gewen.
Bravissimo! Só, in die oortreffende trap van hul tema, speel sowat 500 leerlinge van die Hoërskool Centurion hul harte uit in die revue van die skool se halfeeufeesjaar.
Al die planne is gemaak, bou net vir ons ’n nuwe polisiekantoor.
Daar’s dalk letterlik lig aan die einde van die spreekwoordelike donker tonnel vir die Henning-familie van Wolmer in Pretoria-Noord.
Sy geesdrif bevestig sy liefde en waardering vir kuns.
“Ek was bang dat sy my mond met seep gaan uitwas.”
Karen Bruyere is ’n mamma wat weet van afskeid neem.
|
REGUIT, REGUIT...EN DRAAI! Selfs die koue, nat weer van die afgelope naweek kon Walda van Niekerk en ander voorste Suid-Afrikaanse vrouerolbalspelers nie keer om die bal aan die rol te sit nie. Die Suid-Afrikaanse Vrouerolbaltoernooi vind hierdie week in Pretoria plaas en die eindrondes word eerskomende naweek in Wingate Park afgehandel. Foto: Alet Pretorius
Sekere dinge uit jou kinderdae bly jou by. Ek dink elke mens verskil seker maar oor wat dit is.
Toe daar talente uitgedeel is, het die Ludicks van Erasmuskloof baie na aan heel voor in die ry gestaan.
As jou familienaam Australorp, Brahma, Venda, Minorca of dalk Potchefstroom-koekoek is, was jy hopelik verlede naweek in ’n klein draadhokkie met ’n bietjie strooi.
Inwoners van Hennops?park in Centurion se bloed kook oor padherstelprobleme.
Vir talle skoolkinders van Mamelodi gaan Nasionale Voëlweek waarskynlik vanjaar ’n heel nuwe blik op die voëls van hul omgewing inhou.
“Ek het onbevoeg gevoel. Wat weet ék nou van Downsindroom af?"
’n Gedugte span. Beste vriendinne. Sielsgenote.
Met die instap by oom Slim Daan se huis in Proklamasieheuwel sien jy dit: ’n knewel van ’n draadkar.
|