Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


6 uit 6 vir Kempton
Feb 12 2008 03:08:50:957PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Marius Nortje

Ses jaar ná mekaar en nog steeds onoorwonne.

Dít is wat die Hoërskool Kemptonpark vanjaar weer agter sy naam kan skryf ná afloop van verlede Woensdagaand se Toptien-atletiekbyeenkoms by die Ruimsig-atletiekstadion.

En, soos die afgelope 20 jaar, is vanjaar se puik byeenkoms weer deur die Hoërskool Noordheuwel aangebied.

Die verskil is dat vanjaar se byeenkoms, waaraan sowat 40 skole deelgeneem het, reeds om 10:00 begin het om voorsiening te maak vir die moontlikheid van beurtkrag.

Uitslae

1. Hoërskool Kemptonpark (884 punte)

2. Hoërskool Waterkloof 883 punte

3. Hoërskool Monument 836 punte

4. Hoërskool Eldoraigne 801 punte

5. Hoërskool Florida 791 punte

6. Hoërskool Nelspruit 775 punte

7. Hoërskool Noordheuwel 769 punte

8. Hoërskool Marais Viljoen 768 punte

9. Uitnodigingspan 766 punte

10. Hoërskool Klerksdorp 765 punte

11. Hoërskool Potch Gimmies 764 punte

  • Die punte word volgens die ASA- puntestelsel toegeken. Irne Herbst van die Hoërskool Waterkloof het die meeste punte verdien. Die spiesgooier van die Hoërskool Klerksdorp Tasmin Brits het met die titel as beste veldatleet weggestap terwyl Francois Tredoux van die Hoërskool Waterkloof as die beste baanatleet aangewys is.


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |