Gaan Mbeki by buurtwag aansluit?
Daar's eintlik vrek baie ooreenkomste tussen pannekoek bak by 'n basaar en kinders grootmaak...
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Lugskou dié Sondag
Apr 29 2008 03:05:51:393PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Eerskomende Sondag is dit tyd vir die jaarlikse Jozi-lugskou. Dit beloof om vanjaar benog beter en opwindender as die voriges te wees.

Verlede jaar het tussen 12 000 en 15 000 besoekers deur die hekke van die Randse Lughawe in Germiston gestroom, maar as die “roofkykers” – diegene wat in die strate om die lughawe uitgekamp het – bygetel word, was dit maklik 25 000.

Die hekke maak al vroegoggend oop en die program duur die hele dag lank. – Wolfram Zwecker


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |