Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Geen vordering met salariseise
May 13 2008 09:23:54:590AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Lauren Thys


Daar is steeds geen einde in sig vir die staking by die Lesedi- (Heidelberg-) munisipaliteit nie.

Dié staking het sowat nege weke gelede begin omdat werknemers ontevrede is oor hul vergoedingspakkette.

Pieter van den Heever, munisipale bestuurder, het bevestig dat die stadsraad “nog in konsultasie” is met die vakbonde.

“Ons het vordering gemaak, maar ons kan nog nie hul eise aanvaar nie,” het hy gesê.

’n Verhoging van 8,3% is reeds goedgekeur vir werknemers op alle salarisvlakke. Die vakbonde eis ’n verdere verhoging van 12,5% vir die sewe laagste salarisvlakke en 10% vir die ander.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |