In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Sport kwyn weg by Die Fakkel
Die Hoërskool Die Fakkel in Forest Hill in die suide van Johannesburg speel van vanjaar af nie meer rugby nie.

Elke minuut is kosbaar
’n Man met plan – dís nou Clint Matejovsky (38) van Bardene in Boksburg.

Aas is uit vir toeriste
Die Kaap het die wynroete, KwaZulu-Natal die Middellande en nou lyk dit asof Ekurhuleni se vier toerismeroetes ook ’n werklikheid gaan word.

Oos-Randse Jeugkoor hou hul hoë noot vol
Die Oos-Randse Jeugkoor het gedurende November en Desember verlede jaar aan die internasionale Advent- en Kersmusiekfees en -kompetisie vir kore in Praag deelgeneem en die afdeling vir groot kore gewen.

Roeiers doop al 100 jaar hul spane hier
Die rustige klank van roeispane in die water, ’n streep elegante bootjies wat oor die oppervlak gly terwyl die son sak, en ’n gesonde leefstyl.

Kom koop op dié plaas
Flora Farm-kwekery op die hoek van Noordrand- en Trichardtweg is lank nie meer net ’n plantplek nie.

Randhart laat bene bewe
Die Laerskool Randhart is vanjaar weer aan die voorpunt van skolesport in Alberton en omgewing.

Straat ’n inkopieparadys
Dink mens aan Boksburg, kom prentjies van die nimmer sluimerende Noordrandweg vanself in jou kop op.

Lugskou dié Sondag
Eerskomende Sondag is dit tyd vir die jaarlikse Jozi-lugskou.

Bestuurder erken hy steel duisende
’n Takbestuurder van ’n bekende meubelwinkel in Germiston aan die Oos-Rand is verlede Saterdag by dié winkel gearresteer nadat hy glo sedert Februarie meer as R140 000 daar gesteel het.

Alles oor uile en ander voëls dié naweek by skou
Onthou, hierdie naweek is dit die jaarlikse Sasol-voël-en-voëlskykskou by die Johannesburgse dieretuin.

Benoni se eie dr. Dolittle
Die oomblik as ’n mens voor Louise Thompson se huis op haar kleinhoewe net buite Benoni stilhou, weet jy – hier bly ’n diereliefhebber.



RUGBY VERBY
Lood Kleynhans was 13 jaar lank die afrigter van die Hoërskool Die Fakkel se eerste rugbyspan. Lees die berig. Foto: Riëtte Grobler
Skuts neem stelling in vir SA kampioenskap
Die Airgun Fanatix-klub van Benoni het onlangs sy laaste provinsiale veldteikenskietkompetisie vir die jaar gehou.

Dit was bloed, sweet en trane
Die beste netbalwedstryd van die dag was die stryd tussen die Hoërskool Dr. EG Jansen en die Hoërskool Waterkloof in die eindstryd van die NuPower Tuks-reeks.

Dis nou Oos teen Wes
Hierdie Saterdag is dit die Oos-Rand teen die Wes-Rand wanneer die Hoërskool Dr. EG Jansen van Boksburg se eerste rugbyspan op die LC de Villiers stadion in Pretoria teen die eerste span van die Hoërskool Monument van Krugersdorp op die veld draf.

DA boikot toespraak
Die boodskap van die “Stand van die stad”-toespraak van Duma Nkosi, uitvoerende burgemeester van Ekurhuleni, vervat in ’n glansbrosjure van tien bladsye, was eenvoudig: Dit gaan goed in Ekurhuleni.

Klagtes oor myn langs Glen Erasmia neem toe
Die ongelukkigheid van inwoners van die Glen Erasmia Boulevard-landgoed in Kempton Park oor die sandmyn en teeraanleg op hul agterstoep kring al hoe wyer uit.

Polisie kan gratis in ‘gym’ oefen
Die Bedfordview-polisie en Virgin Active Bedfordview het kragte saamgesnoer om motordiefstal in die gimnasium se parkeerterrein nek-om te draai.

Staan opsy, snoepies!
Die meeste skole het snoepies. Die Hoërskool Brandwag in Benoni het ’n kafeteria.

'Nee, Lief, los daai sjokolade'
“Dissipline, dissipline, dissipline. Dit gaan alles oor dissipline.”

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |