Regstreekse telbord
Telbord in die derde kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië in Sydney.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote

     
    Saak sloer reeds jare
    Die herverhoor van ’n brandweervrou van Benoni wat in 2004 na bewering drie jong mense doodgery het, moes verlede Vrydag in die Nigel-landdroshof uitgestel word nadat haar prokureurs glo versuim het om appèl aan te teken.

    Misverstand oor Welcome Inn opgeklaar
    ’n E-pos wat verlede week die ronde gedoen het, het veroorsaak dat ’n pleegsorghuis in Springs verkeerdelik as ’n bedrogspul uitgewys is.

    Blink nuwe waens vir brande blus
    Die Ekurhuleni-metroraad se brandweerafdeling het verlede Saterdag 13 nuwe brandbestrydingsvoertuie amptelik in ontvangs geneem.

    Ivan laat hul stof eet
    Seuns, groot en klein, is darem nou eenmaal lief vir vinnige masjiene wat ’n groot lawaai kan maak.

    Danswêreld sit regop
    Vier jong ballerinas van die Oos-Rand beloof om binnekort sterre van die Suid-Afrikaanse balletwêreld te word.

    Metro ruk diens reg
    Die mense eerste, oftewel die Batho pele-beginsel waarvolgens die Ekurhuleni-metroraad hom tot dienslewering verbind, is steeds die kern van die metroraad se werkswyse.

    Leen eerder as invorder
    As die Ekurhuleni-metroraad sy sin kry, gaan die inwoners van die streek binnekort moet pa staan vir ’n lening van R1,1 miljard en dit terwyl die uitstaande skuld wat aan die metroraad verskuldig is, ’n reusagtige R6,9 miljard beloop.

    JC skilder nie net self, hy leer ook ander hoe
    “Ek wil by mense ’n waardering skep vir kuns, en ek glo dat as mense self kunstenaars is, sal hulle ook die kunste ondersteun.”

    Kom dans of strek hier
    Daar’s altyd iets aan die gang by die Edenvale-gemeenskapsentrum op die hoek van Van Riebeeckstraat en 2de Straat.

    Skop vakansietyd af met toontiksensasie
    Rolprente en musiek gaan nog altyd hand aan hand. En met Hollywood rocks, wat tans by die Boma Barnyard in Alberton op die planke is, is dit die regte medisyne vir die vakansieseisoen.

    Rusie lei tot metrolid se dood
    ’n Vrou van die Oos-Rand het in die hof verskyn nadat sy glo haar vriend, ’n metropolisiebeampte, doodgeskiet het.

    Metro begin
    Al is daar ’n beslagleggingsbevel uitgereik weens uitstaande skuld, is die Ekurhuleni-metropolisie se vloot voertuie op pad.



    NUWE WAENS VIR BRANDE BLUS
    Blink en nuut. Die waens is dié naweek aan hul stasies oorhandig. Lees die berig. Foto: Wolfram Zwecker
    Benoni-man maak wyn
    ’n Kaapse wynmaker met sy wortels in die Oos-Rand is iets wat mens nie elke dag teëkom nie...

    Ekurhuleni wil parke opgradeer
    Die Ekurhuleni-metro beoog om vier van die gebied se parke ’n groot gedaanteverwisseling te laat ondergaan.

    Nederlanders help met lewering van Hop-huise
    Ekurhuleni se uitvoerende burgemeester, raadslid Ntombi Mekgwe, en die burgemeester van die Breda-munisipaliteit in Nederland gaan ’n ooreenkoms onderteken met die doel om die lewering van behuising in Ekurhuleni te bespoedig.

    Vroueraad op spyskaart
    Die vakansietyd is hier, en vir ’n besige vrou kan dit net nog meer spanning in haar reeds gejaagde lewe beteken. Dit is om dié rede dat die Women in Business (WIB)-forum ’n netwerkontbyt gereël het met die tema “Somervakansie – my nagaanlysie vir ’n gesonde vakansie”.

    Jong atlete bring hoop
    Die skitterende prestasies van die jong atlete wat Saterdag aan die interprovinsiale atletiekbyeenkoms vir juniors in die Germiston-stadion deelgeneem het, gee ’n mens weer hoop vir die toekoms.

    Geen afslag op kaartjies in dié geweste
    In Johannesburg is dit vir mense met uitstaande verkeersboetes ’n vroeë Kersfees, maar in Ekurhuleni bestaan daar nie iets soos afslag op daardie kaartjie nie.

    Paaie in Nigel gesluit
    Die Ekurhuleni-metro wil graag die inwoners van Nigel daarop attent maak dat sekere strate môre en Vrydag gesluit sal wees.

    Asseblief, Kersvader ...
    Die Kerstyd is hier, en daarmee saam die soeke na die ideale Kersgeskenk.

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |