Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    China steek VSA verby met internet
    Apr 25 2008 08:26:29:510PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Beijing. – China het die VSA verbygesteek as die land met die wêreld se grootste bevolking internetgebruikers – 221 miljoen – sedert einde Februarie.

    Volgens die Chinese internet-netwerk-inligtingsentrum was daar einde verlede jaar 210 miljoen internetgebruikers in dié land, net 5 miljoen minder as in die VSA.

    “Ondanks ’n vinnig groeiende internetbevolking was die internetgebruikers onder die totale bevolking proporsioneel nog minder as die wêreldgemiddelde,” het die departement van inligting gesê.

    Dié deel van die bevolking was einde verlede jaar 16% vergeleke met die wêreldgemiddelde van 19,1%.

    Internetsensorskap is algemeen in China.

    Die internet het onlangs ’n belangrike instrument geword om anti-China-betogings teë te werk. – Reuters


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |