Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Tasima bestaan uit drie firmas
Die Tasima-konsortium is in 2002 spesifiek gestig om te tender vir die departement van vervoer se multi-miljoenrandtender om die ou Natis-stelsel te verbeter en te bestuur. Tasima bestaan uit drie maatskappye: Face Technologies (’n 100%-filiaal van arivia.kom), Webcom Consulting en Thuthukani IT. Al drie besit 33,3% van die konsortium se aandele. Face Technologies is volgens die Tasima-webwerf die hoofkontrakteur en spesialiseer in biometriese en uitbetalingstelsels, asook die vervaardiging van slimkaarte. Webcom is verantwoordelik vir eNaTIS se hardeware en ondersteuning van die stelsel, terwyl Thuthukani die stelsel moes installeer en onderhou.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|