Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

 
Slagoffers van die staat
Me. Thandiwe Xhakaza (52) se gevlekte oë sit diep in haar oogkaste. Haar gesig bly emosieloos toe ons haar hand skud.

Skerpioene-klopjag op Selebi
Die kantore van komm. Jackie Selebi, na­sionale polisiehoof, is deur die Skerpioene deurgesoek.

Verkeersboetes gou dieselfde
Alle motoriste sal eersdaags dieselfde verkeersboetes betaal, ongeag binne watter munisipale grense, landdrosdistrik of provinsie die oortreding begaan is.

Tasima bestaan uit drie firmas
Die Tasima-konsortium is in 2002 spesifiek gestig om te tender vir die departement van vervoer se multi-miljoenrandtender om die ou Natis-stelsel te verbeter en te bestuur.

Staat het geweet eNaTIS sou vou
Mnr. Jeff Radebe, minister van vervoer, en sy departement is reeds in Desember verlede jaar gewaarsku dat die eNaTIS-bedryfstelsel ’n “vernedering” vir Suid-Afrika sou wees as hy nie dringend ingryp nie.
Lees verwante berigte...

Skryf tender self en kry kontrak!
'N Maatskappy wat bande het met komm. Linda Mti, die uittredende nasionale tronkhoof, het ’n groot deel van ’n multimiljoenrand-veiligheidstender wat die departement van korrektiewe dienste (DKD) aan hom toegeken het, self geskryf.

Spoor van tender HK 2/2005 wys konkelry
Mens sou seker van ’n IT-maatskappy, wat binne een jaar byna ’n halfmiljardrand se staatstenders gekry het, kon verwag om ’n webwerf te hê.

Wie is Bosasa?
Bosasa Operations, die kernmaatskappy in die Bosasa-groep, het sy ontstaan in ’n 1997-transaksie gehad toe mnre. Gavin Watson, uitvoerende hoof, Danny Mansell, ’n sakevennoot, en Dyambu Holdings – ’n maatskappy met ANC-vroueliga-bande – die aandele van die Meritum-groep gekoop het.

Drie van presidensie sien program vooraf
Dr. Snuki Zikalala het drie werknemers van die pre- sidensie na ’n ondersoekende insetsel in die SAUK TV-program Special assignment laat kyk vóórdat dit uitgesaai is.

DKD: Belastingmiljoene nêrens in tronke te sien
Hope grond, draaihekke wat nie werk nie en 'n metaalverklikker wat vergeefs loei as mense daardeur loop. Só lyk die ingang na die Zonderwater-gevangenis buite Pretoria se Medium-B tronk.


Kliek hier vir nog berigte

Snotho is toe al die tyd die tenderaar Snothando Trading
Snotho is toe eintlik Snothando. Snothando Trading is een van die vier maatskappye wie se voedseltender oorspronklik aanvaar is.

Stelsel is nou eers 95% aktief
Die departement van vervoer sê die eNaTIS-stelsel is nou eers 95% aktief en sal hopelik teen die einde van dié maand teen sy volle potensiaal werk.

Verslag oor eNaTIS: Só maak ’n mens nie
Die ouditeur-generaal (OG) se verslag oor eNaTIS lees soos ’n teksboekvoorbeeld oor hoe om nié ’n projek te bestuur nie.

4 Tshwane-toetssentrums van Maandag tot 17:00 oop
Die vier toetssentrums in Tshwane sal van Maandag af tot 17:00 oop wees.

Balfour en adjunk het SA straks oor Linda Mti mislei
Het mnr. Ngconde Balfour en sy adjunk die land mislei oor ondersoeke na mnr. Linda Mti, voormalige nasionale kommissaris van tronke?

Onthul: Die hoë name agter konkelfirma
Hooggeplaaste Suid-Afrikaners met ANC-bande, waaronder pres. Thabo Mbeki se politieke raadgewer, besit die omstrede IT-maatskappy wie se tenderkonkelry met die departement van korrektiewe dienste (DKD) onlangs blootgelê is. (Foto).

Subkontrakteur waai oor ‘bullebak-taktiek’
Die onprofessionele “bullebak-taktiek” en “onnoselheid” was vir hom te veel.

Kobras slaan toe op DKD
Die omstrede toekenning van miljoene rand se tronktenders aan één Gautengse maatskappy word nou deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ondersoek.

DKD: Kommissie kyk na tronkbaas se sakebande
Die Staatsdiens-kommissie ondersoek komm. Linda Mti, die nasionale tronkhoof, se beweerde belange by maatskappye aan wie die departement van korrektiewe dienste (DKD) kontrakte van miljoene rande toegeken het.

DKD: Tronkhoof verbind met tenderfirmas
Suid-Afrika se tronkhoof het sakebande met twee maatskappye aan wie die departement van korrektiewe dienste die afgelope jaar drie staatskontrakte van bykans R1 miljard toegeken het.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |