Had Divvie maar om die vuur geskrum
Sjoe, dit moet darem kwaai op 'n ou se sisteme wees as jy Sondagoggend wakker word en rustig kafee toe stap om die duiwel se bybel te gaan koop.
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

 
Apartheidkorrupsie: Ou skandes spook
'N Verslag oor grootskaalse beweerde korrupsie wat tussen 1976 en 1994 onder die apartheidregering gepleeg is, word deur Suid-Afrika se nasionale teenkorrupsie-forum oorweeg met die oog op 'n soort waarheid-en-versoenings-kommissie vir korrupsie.

Ministersbelange: 'As húlle nie by kode hou . . .'
Mnr. Shauket Fakie, die ouditeur-generaal (OG), het sy verslag oor die verklaring van belange deur ministers, adjunkministers en staatsamptenare ter tafel gelê.


Korrupsie met leerkrag-pensioene: 'Ons het probleme'
Ja, daar ís korrupsie wat die uitbetaling van verskeie onderwysers se pensioen vertraag. Só het die pensioenfonds vir regerings-amptenare toegegee.



Telkom: Papi het geweet
Mnr. Papi Molotsane, Telkom se uitvoerende hoof, was bewus van die korporatiewe hoof van dié maatskappy se belange by 'n sakeman aan wie Telkom verlede jaar 'n tender van miljoene rande toegeken het.

Apartheidkorrupsie: Pre-1994-korrupsie dalk gestraf
'N Verslag wat vandag deur Suid-Afrika se nasionale teenkorrupsie-forum uitgereik word, beveel aan dat korrupsie wat onder die apartheidregering gepleeg is, weer ondersoek word met die oog op strafregtelike vervolgings.

Ministersbelange: Van eiendomme tot onbekend
'n Beeld-ondersoek het bevind die volgende ministers en adjunkministers het nié hierdie belange by die parlement verklaar nie:

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |