Video: Spikkels bring Beeld
Plof! Uit die bed, deur die veiligheidshek, af met die trappe tot by die motorhuisdeur...
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na die eerste matriekafskeid-foto's.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Vigs: ‘Staat stel steeds plan in’
Dec 16 2007 10:35:55:853PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Sy regering se hantering van MIV/vigs is een van die kwessies waaroor hy die kwaaiste gekap word, maar pres. Thabo Mbeki het gister net skrams hierna verwys.

In sy toespraak het Mbeki net gesê die regering stel nog sy plan om MIV/vigs te bekamp in en dat dié plan onlangs hersien is. Hy het ook genoem dat meer as 300 000 mense met MIV/vigs nou antiretrovirale middels kry. – Liezel de Lange


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |