Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
|||||||||||||||||||||
|
Dit is Zuma!
Mnr. Zacob Zuma het as oorwinnaar uit die ANC-leierskapstryd getree en is die politieke party se nuwe leier. Zuma het 2329 stemme gekry teenoor mnr. Thabo Mbeki wat 1505 stemme gekry het. Kandidate uit die Zuma-kamp het al ses top-poste in die ANC verower. Die uitslae is net na 21:00 bekend gemaak. Lees later meer in Beeld en op Beeld.com
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|