Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    NV kontak media, maar nie vir hom - Zuma
    Dec 21 2007 12:21:58:220PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het nóg hom nóg sy adviseurs gekontak in verband met korrupsieklagte teen hom, sê die nuutverkose ANC-leier, mnr. Jacob Zuma.

    "Ek is nie gekontak nie, my adviseurs is nie gekontak nie, maar die media is gekontak," het Zuma Vrydag in 'n radio-onderhoud met die SAUK gesê.

    Hy het gereageer op vrae oor berigte dat die NV genoeg getuienis het om hom te vervolg.

    "Hul aanslag neig tot die media - en dit is 'n bekommernis. Vandat hulle met my saak gemoeid is, handel hulle daarmee asof dit 'n openbare betrekkinge-aangeleentheid is."

    "As enige optrede (teen hom) volg, sal ons daardie brug oorsteek wanneer ons daar kom," het hy gesê. - Sapa

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |