Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
NV kontak media, maar nie vir hom - Zuma
"Vandat hulle met my saak gemoeid is, handel hulle daarmee asof dit 'n openbare betrekkinge-aangeleentheid is."

Zumafikasie
Mnr. Jacob Zuma se oorwinning in die ANC-leierstryd laat rooi ligte flikker, maar dit kan nooit beteken dat jy die fenomenaal belangrike goeie aspekte daarvan miskyk nie.

Mag elk wat in ‘interessante tye’ leef, ’n stywe dop hê
Die eerste nuwe dag in die wieg van Zuma-dom het grou en reënerig aangebreek.

Gehoor se reaksie wys hoe die twee vegters vaar
“Die pad na Polokwane.” Dít is die refrein wat ’n mens die laaste maande tot vervelens gehoor het uit die monde van kristalbal­kykers wat hulle probeer slim hou het oor die boksgeveg tussen pres. Thabo Mbeki en mnr. Jacob Zuma.

Shilowa heroorweeg nou loopbaan
Mnr. Mbhazima Shilowa, Gautengse premier, kan die eerste slagoffer van mnr. Jacob Zuma se oorwinning wees.

Bokke gee momentum aan ANC-sportplanne
Die sukses van die Springbok-rugbyspan het beslis momentum aan die ANC se planne gegee om ’n sterker sportkultuur in Suid-Afrikaanse skole te vestig.

ANC gee Oilgate se geld terug
Die ANC het die omstrede Oilgate-skenking wat hy in 2003 gekry het, terugbetaal, maar wou gister nie sê waar hy die geld gekry het om dit te doen nie.

Nagwa, kokkerotte ding mee met konferensiebesoekers
Die gees van mededinging is so sterk op die dorp waar die ANC-leierstryd hom tans afspeel dat tradisionele dansgroepe die naweek alles moes uithaal om nie oorskadu te word deur veral Zuma-ondersteuners se kapperjolle nie.

Ontleders het min hoop vir Mbeki
Politieke ontleders het gister min hoop gehad dat pres. Thabo Mbeki nog ter elfder ure ’n haas uit die hoed sal pluk in die stryd om ANC-leierskap by dié party se nasionale konferensie.

ANC praat vandag oor probleembestuur
Praat help nie meer om verdelings in die ANC en die leierskorps op te los nie, het mnr. Kgalema Motlanthe, ANC-sekretaris-generaal, gesê.

Masseerders moet bontstaan om stresvlakke laag te hou
Verpleegsters en voetmasseerders by ’n tydelike mediese pos by die ANC se nasionale konferensie is erg bekommerd oor die uitwerking wat vandeesweek se politiekery op die persoonlike gesondheid van sommige afgevaardigdes gaan hê.

Shaik sê hy is nie só betrek
Mnr. Mo Shaik het gisteraand met skaars beteuelde woede ontken dat hy enige bande het met die maatskappy wat die ANC se verkiesingsproses behartig.


Kliek hier vir nog berigte

Is dit die toekoms van die land waarna mnr. Jacob Zuma met so 'n ver-af blik in die oë op die ANC-konferensie staar? Lees die berig. Foto: Felix Dlangamandla
Zuma vat ANC oor
Die Jacob Zuma-era het begin.

‘Suid-Afrika se wonder is verby’
Die Suid-Afrikaanse wonderwerk is verby en binne die volgende paar jaar kan die kwaai woorde wat nou in Polokwane gehoor word, lei tot geweld in die strate, het ’n vooraanstaande Britse kommentator gister gewaarsku.

Manuel raak rof met vrou van Beeld
’n Vroulike fotograaf van Beeld is beseer toe mnr. Trevor Manuel, minister van finansies, haar rondgestamp het.

Twis oor tel van 3 900 stemme
Die ANC-kongres se bestuurskomitee het gister verbete probeer om ’n geskil oor die tel van stemme in die leiersverkiesing by te lê sodat die wenkandidate aangekondig kan word voor die kongres later vandeesweek verdaag.

Nasionale Intelligensie help met registrastrasie
Die Nasionale Intelligensie-agentskap (NIA) moes dié naweek help met die ANC se registrasieproses nadat die programmatuur vir dié proses verskeie kere ingegee het.

Onstuimige gedrag van ANC-lede pla partyswaargewigte
Mnr. Mosiuoa Lekota, die ANC se nasionale voorsitter, het vir die soveelste keer onder die groeiende selfvoldaanheid van ondersteuners van mnr. Jacob Zuma deurgeloop toe hy wéér uitgejou is.

Nagwa, kokkerotte ding mee met konferensiebesoekers
Die gees van mededinging is so sterk op die dorp waar die ANC-leierstryd hom tans afspeel dat tradisionele dansgroepe die naweek alles moes uithaal om nie oorskadu te word deur veral Zuma-ondersteuners se kapperjolle nie.

Thabo prys SA in VN-raad as ’n sukses
Pres. Thabo Mbeki het Suid-Afrika se optrede as lid van die Verenigde Nasies (VN) se veiligheidsraad as ’n groot sukses geprys.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |