|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
Jackson Chauke wil vir Suid-Afrika nog een medalje in die bokskryt losslaan voordat hy geld met sy vuiste begin verdien.
Bobby Charlton het gesê hy was verheug om te sien hoe Ryan Giggs sy rekord vir die meeste wedstryde in ’n Manchester United-sokkertrui ewenaar.
’N Skaakspel met lemme. Dít is hoe Adéle du Plooy haar gunsteling sportsoort beskryf.
MTN se fietsryspanne het in Oos-Londen op die laaste dag van die Suid-Afrikaanse padbyeenkoms die twee titels gewen wat saak maak.
Trane van blydskap het oor die wange die Boksburger Hennie Otto gevloei toe hy sy eerste gholftoernooi in die Europese reeks gewen het.
Die Cheetahs se netbalspan is op die wenpad.
Netbal se Nasionale Liga het twee weke gelede opwindend begin.
Barloworld het bekend gemaak hy sal tot einde aanstaande jaar ’n beroepsfietsryspan borg.
Die nuwe sokkerafrigter van Bafana Bafana, Joel Santana, gaan met sy aankoms in Suid-Afrika onder druk wees om sy reuse-salaris te regverdig.
Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan is saam met die voorste span in die wêreld geloot vir die Olimpiese Spele later vanjaar in Beijing, China.
|
Suid-Afrikaanse sokker het ’n groot terugslag beleef voor aanstaande maand se belangrike kwalifiserende wedstryde vir die Afrikabeker-toernooi in 2010 in Angola.
Ajax Cape Town het ’n plan beraam om Santos se sokkerspan se hardnekkige verdediging te knak.
Manchester United het die sielkundige hef in die hand, voor aanstaande week se Kampioeneliga-eindstryd teen Chelsea in Moskou.
Met drie vingers omhoog in sy Ferrari het ’n baldadige Felipe Massa sy driekuns aan oorwinnings in die Turkse Grand Prix met die skare gevier.
’n Meer spannende einde in sport kry jy nie sommer as wanneer die sokkerspanne van Manchester United en Chelsea op die laaste dag van die Engelse seisoen sake om die Premierliga-titel uitspook nie.
James Perry van Neotel moes eers ’n virus klop en toe die stophorlosie voordat hy as die Suid-Afrikaanse individuele tydtoetskampioen gekroon is.
Sorg dat Marissa van der Merwe aan die Olimpiese Spele in Beijing deelneem.
Dis die MTN-fietsryspan teen die res.
Die Suid-Afrikaanse Davisbeker-tennisspan kan al sy groot kanonne inspan om Denemarke van 18 tot 20 Julie af te maai in Groep II van die Euro/Afrika-streek.
Vinnig gejaag, gewen en toe hard geval om eers vier uur later in ’n hospitaal wakker te word.
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|